Featured Poem:
Gangsters Paradise
Enlarge poem
Featured Poem:
Gangsters Paradise
Hulle het gister middag half past two my nephew en twee ander laaties geskiet,
Naby die hele Delfie Straat vanaf die bustop tot by die parkie af gesper,
Groen neon kringitjies getrek om al die bullet toppies,
Rooi en wit plastik band het die kamastage ernstigeid van die matter geemphasize.
Nou behalf jy bly hier of nie,
Hulle is besig met hulle werk,
Besig om bullet toppies op te tel.
Nou try om te imagine,
Twee nameless faceless gangsters daar oppie hoek gekommit,
Hulle guns uitgerukkit, en die innocent laities wat in die son staan geskietit.
Die een het hulle twee keer deur die kop geskiet,
Die ander eene deur sy wang by die kalkebeen uit,
My nephew is in die chest en in die mag geskiet,
En die ander ene in die voet.
Hulle is sestien, viertien, sevientien en twintig,
My broertjie van twalf hy se is die ag en twintags,
Ma die sesse het ding try te bewysit.
Ma die mense question tog nog once die laaties.
Hulle was almal seka ma skollietjies die aunties gese.
My nephew is in die hospitaal.
Krities.
Die doctors praat van die possibility dat hy nie gan kan loopie.
Ma is seka ma nie so bad nie.

Comments