Spotlighting Pan-African Poetry

Biography

Tot lof van die oorbrug

Enlarge poem

o broers en susters, kom dien die here in die stad se nuwe katedrale.
lees in tale die graffiti “mene mene tekel ufarsin” wat wys
in neon op die gewyde grys van reën-gedoopte, wind-geslypte stutpilare.
luister na die haweloses se nagkorale wat eggo-eggo só bó in die hoeke
waar daar ’n paar katkarkasse lê, en sê hier jou prewelgebede
benede die kosmiese gesis van karre wat met klank die terrein verwelf.
voel die koel skadus van die stad wat hier in beuk na beuk
stilte bied, en verskoon die reuk van uriene, ’n onvoorsiene gevolg
van die oopgooi van die deure vir al wat heil kom soek.

(extract)

Loftus Marais

Featured Poem:

Bloekomboom

Enlarge poem

Op ‘n vlakte buite Malmesbury,
staan ‘n Bloekomboom soos Scarlet O’Hara teen ‘n bult ,
uitheemse Vivienne Lee ritsel in die bries haar hare,
die kontoere se hale vlei die focal point posisie
in die grootliks vertikale komposisie van die raam.

Agter haar drom donderwolke saam,
sy wag vir die swartland se flash photography,
vir die reen se applous,
vir die was van haar colour co-ordinated bas
en haar juweellose takke,
vir die afspoel van die mure in haar kieliebakke.

How does this featured poem make you feel?

  • Amazement (0)
  • Pride (0)
  • Optimism (0)
  • Anger (0)
  • Delight (0)
  • Inspiration (0)
  • Reflection (0)
  • Captivation (1)
  • Peace (0)
  • Amusement (0)
  • Sorrow (0)
  • Vigour (0)
  • Hope (0)
  • Sadness (0)
  • Fear (0)
  • Jubilation (0)

Video

Comments

Your email address will not be published.

Biography

The work of Paarl born poet and publicist, Loftus Marais is visual and ironic, rebelling against a traditional Afrikaans poetry, while also acknowledging the handed-down Afrikaans belief in the poet as craftsman, in the importance of formal, structural and musical elements. This makes his poetry a complex modulation of a voice that is both lyrical and bitter, sombre and comical, nostalgic and ultra-contemporary. After being published in several anthologies, his debut collection of poems, Staan in die algemeen nader aan vensters, was published to high acclaim.