Spotlighting Pan-African Poetry

Biography

Annelie De Wet

Featured Poem:

Die Amakhosi-Gebede

Enlarge poem

Die geeste het in my kop geklim
ek is sonder hersenskim
wies jou ma
wies jou pa
stief staan my seun
met stuifmeel op sy naam
daar’s niemand vir wie hy lag
die vensters is toegeknoop
met riem en roltabak
is dit nag of is dit dag
die geeste het in sy kop geklim
hy is sonder hersenskim
my heupbeen peul uit sy kop se knop
sy harsings is uitgedop
ek loop buite blikke en skop
in die winter
oor die ys met bene sonder vleis
wat kan jy my nog wys
kyk hoe die blouvlam oranje swys
die man se peperkorrels is grys
sy’s moeg met jou blou klou gekys
die geeste het in my kop geklim
kyk hoe trek die son water
ek kan nie meer hier sit tot later.

annelie

No audio file loaded.

How does this featured poem make you feel?

  • Amazement (0)
  • Pride (0)
  • Optimism (0)
  • Anger (0)
  • Delight (0)
  • Inspiration (0)
  • Reflection (0)
  • Captivation (0)
  • Peace (0)
  • Amusement (0)
  • Sorrow (0)
  • Vigour (0)
  • Hope (0)
  • Sadness (0)
  • Fear (0)
  • Jubilation (0)

Comments

Your email address will not be published.

Biography

Annelie De Wet works as a freelance journalist, copy writer, scriptwriter, translator, editor & educational video maker.

In 2004 she began training as a Sangoma in Pondoland by way of a calling that changed her life. Poetry became the only way in which she could express this mystical journey and personal healing process. Currently learning isiXhosa and training in Family Constellation Therapy, spiritual and cultural pioneering is her life’s passion.